Schink_Stories_Home_Banner_White
Kom geniet oorspronklike Afrikaanse luister stories met
goeie waardes en lewenlesse vry van advertensies vanaf R 35 per  maand 
SLUIT AAN
Schink_News_02
Schink_News_01
Goeie Stories

Om stories te vertel is 'n kuns en ons is daaroor passievol. 'n Goeie storie op die gepaste tyd, maak die verskil

Gesonde waardes & lesse

by Schink Stories glo ons dat stories 'n goeie metode is om gesonde waardes en lesse vas te lê. Ouers kan ons stories gebruik om waardes by hulle kinders aan te wakker

Heilsame vermaak

Sodat ouers en kinders saam kan geniet en gesels na elke storie

Aanlyn veiligheid

Ons webtuiste is 'n veilige aanlyn omgewing sonder advertensies en die vermoë om te "autoplay". Dit is meer soos 'n boek rak waar stories een op 'n slag geniet kan word.