SCHINKHOME
Our Brands

Something New

Lockdown: Vat die resies uit die rot uit.
Vandat hierdie “lockdown” plaasgevind het om en by drie weke terug het ek iets baie besonders agtergekom. Vir die eerste keer in jare gaan ek deur ‘n dag sonder ‘n horlosie aan my arm… Gaan ek deur ‘n week sonder om te besef waste dag dit is of wat die datum is…. Alhoewel ek en…
Dissipline deel 3: Nie te veel, nie te min.
In die vorige twee weke het ek al 8 aspekte oor gesels wanneer dit by dissiplineer en die toepas daarvan kom. Van bang praat stories tot maak seker hulle weet jy bly lief vir hulle gaan loer gerus by (link deel 1) (link deel 2) Gee komplimente anders soek kinders dit op ‘n negatiewe manier:…
Dissipline Deel 2: Goue reëls vir die ouers
Verlede week het ek bietjie gesels oor wat dissipline vir my beteken en hoe belangrik dit vir ons is om nie in emosie op te tree nie gaan loer gerus hier. Kom ons gesels oor die volgende 4 aspekte wat vir my uitstaan as dit by disiplineer kom: Wees ‘n voorbeeld: Die is seker die…