Wie is Udo Uil?
Hy is ‘n uiltjie. Hy is baie slim. Daar is ‘n vragie wat vir hom baie kennis bring. Of ten minste so sê Udo Uil in sy liedjie voordat hy sy Youtube kykertjies aanspreek. Udo Uil is die nuutste toevoeging tot die Schink Publishing “familie”. Ons het in 2019 hierdie idee begin ontwikkel met die…