Welcome to Schink. Where we are passionate about telling stories with creativity! Whether we are telling a story through photography while doing a photo session or whether we’re telling a stories using illustration services, caricature art or just illustrating a picture storybook. We love stories and we love creating stories for you! Let us tell your story through our art.

Schink Caricatures

#LeesIsLewe

Die Ware Wenner

Die Warer Wenner will soon be available at the Flash & Learn store for order and other major outlets. We are really excited and thrilled to get our first published book out in the mass market. Thank you for your ongoing support.

Wat maak Fantjie? gaan groot!

Dit is die vraag op almal se lippe! Wat maak Fantjie is ‘n maklike leer lees boekie vir jong kinders. Ons het onlangs in samewerking met Flash & Learn ‘n Big Book van die Fantjie reeks ontwikkel. Big Books is ‘n topverkoper by Flash & Learn en ons is trots om hierdie reeks deel daarvan te kan hê. Kontak gerus Flash & Learn om joune te bestel.

Nuwe vrystelling in die werke

Daar is ‘n geheim aan wen. Wil jy weet wat dit is? Kom vind uit in die opvolg verhaal van Die Ware Wenner, getiteld Die Geheim van Wen, wanneer Martin Schwella, die skrywer, ‘n splinternuwe verhaal vertel  met Skillie, Haas & natuurlik Knibbels. Die geheim van wen is huidiglik in produksie by Schink Art en sal binnekort vrygestel word.